50/50-beslissings help ‘gelukkige SA’

akkreditasie
Cheslin Kolbe vat Liam Williams vir ’n pop op pad na sy drie gisteraand. Die Leeus-breier, Warren Gatland, sê dié drie was teen die verloop van die spel.  Foto: Gallo Images
Cheslin Kolbe vat Liam Williams vir ’n pop op pad na sy drie gisteraand. Die Leeus-breier, Warren Gatland, sê dié drie was teen die verloop van die spel. Foto: Gallo Images

’n Paar 50/50-skeidsregterbeslissings en die spring van die bal het sy span beroof van ’n moontlike reeksoorwinning in Suid-Afrika, sê Warren Gatland, breier van die Britse Leeus. 

“Ek is trots op die spelers; hulle het hul bes probeer,” het hy gisteraand gesê nadat sy span die derde en beslissende toets met 16-19 teen die Bokke verloor het. 

“Ons het alles in die stryd gewerp en wou positiewe rugby speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos