Danie Gerber ‘dankbaar’ vir Leeus-toer

akkreditasie
w
w

Vanjaar se Britse en Ierse Leeus sal dalk nie onthou word as een van die gewildste toerspanne wat ons land nog besoek het nie, maar die Springboklegende Danie Gerber sê hy is “uit sy hart uit dankbaar” dat hulle hier was.

“Ek het die afgelope paar dae met baie van my ou rugbymaats gesels en ons is dit eens, ons waardeer dit dat die Leeus hier was,” sê Gerber.

“Hulle het ’n siekte, wat jou kan doodmaak, trotseer om hierheen te kom. Hulle kon baie maklik by die huis gebly het, maar hulle het hul eie veiligheid op die spel geplaas en hierheen getoer.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos