Deel

Covid-19 een van Nienaber se ‘keurders’

akkreditasie
Aphelele Fassi maak Vrydagaand op Loftus Versfeld sy toetsbuiging teen Georgië.  Foto: Gallo Images
Aphelele Fassi maak Vrydagaand op Loftus Versfeld sy toetsbuiging teen Georgië. Foto: Gallo Images

Dis die sterkste moontlike Bokspan wat hy kon kies nadat die Covid-19-pandemie een van die “keurders” was.

Jacques Nienaber het Dinsdag uiteindelik die kans gekry om sy eerste Springbokspan aan te kondig – meer as ’n jaar nadat hy as Rassie Erasmus se opvolger aangewys is.

Dit sal Vrydagaand in Pretoria, wanneer die Bokke teen Georgië aantree, ’n volle 20 maande wees sedert Suid-Afrika in die Wêreldbeker-eindstryd in Japan geseëvier het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos