Dweba huil, bid ná hy hoor hy is in Bok-groep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Oomblik van dankbaarheid vir Joseph Dweba in die Cheetah-trui. Foto: Gallo Images
’n Oomblik van dankbaarheid vir Joseph Dweba in die Cheetah-trui. Foto: Gallo Images

’n Gebed van dank en trane oor die foon saam met sy vrou is omtrent al wat Joseph Dweba kan onthou van nadat hy gehoor het hy is in die Springbok-groep ingesluit vir die reeks teen die Britse en Ierse Leeus.

Dweba het sy vrou, Nomonde, gebel wat saam met hom van blydskap gehuil het, voordat hy op sy knieë neergesak en sy Skepper bedank het vir dié eer.

Verder is alles vir hom nog onwerklik. “Dit sal eers insink wanneer ek my by die groep in Bloemfontein aansluit,” sê die haker, wat vanuit Bordeaux in Frankryk na Suid-Afrika sal reis om hom by die Bok-groep aan te sluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos