Wegholseges nóg ’n wekroep vir SA rugby

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duhan van der Merwe steek in Woensdagaand se weghol-oorwinning op Ellispark die Haaie se doellyn oor sonder dat ’n hand op hom gelê word. Foto: Gallo Images
Duhan van der Merwe steek in Woensdagaand se weghol-oorwinning op Ellispark die Haaie se doellyn oor sonder dat ’n hand op hom gelê word. Foto: Gallo Images

Ons kan ná die vyftigtalle wat die Britse en Ierse Leeus die afgelope week net te maklik teen die plaaslike Leeus en die Haaie aangeteken het, eenvoudig nie meer in ontkenning oor die swak gehalte van ons franchises wees nie.

Dit is nog vroeg in die toer en ons spanne was met die Leeus se vorige besoeke – in 1997 en 2009 – ook aan die ontvangkant van ’n paar groot loesings.

Die besoekende Leeus ís immers ’n span vol internasionale sterre, en ons spanne is sonder hul Springbokke. Die wyse waarop en gemak waarmee ons Leeus en die Haaie geklop is, is nietemin kommerwekkend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos