Matfield maan oor Bok-proefnemings

akkreditasie
Nicolaas Janse van Rensburg  Foto: Gallo Images
Nicolaas Janse van Rensburg Foto: Gallo Images

Hy glo nie die toetse teen Argentinië in die Rugbykampioenskap moet gebruik word om nuwe spelers te speen nie, want die sterkste span moet altyd die Springbokke op die veld verteenwoordig.

Daarom voel Victor Matfield, voormalige Springbok-kaptein, dat die Bok-breiers steeds ’n volsterkte span moet kies wat in die eerste twee toetse teen die Poemas in aksie gaan wees.

Ouens soos Sbu Nkosi, Aphelele Fassi, Nicolaas Janse van Rensburg, Marvin Orie, Frans Steyn, Joseph Dweba en Dan du Preez het nog min of geen speelkans tydens die Britse en Ierse Leeus-toer gekry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos