Operasie hou Duane straks uit Leeus-reeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duane Vermeulen word Vrydagaand op Loftus Versfeld van die veld gehelp. Foto: Gallo Images
Duane Vermeulen word Vrydagaand op Loftus Versfeld van die veld gehelp. Foto: Gallo Images

Duane Vermeulen sal sowat agt weke buite aksie wees en dit is glo “hoogs onwaarskynlik” dat hy teen die Britse en Ierse Leeus sal speel.

Dié ervare Springbok-agtsteman word Woensdag in Kaapstad geopereer nadat hy Vrydagaand op Loftus Versfeld sy enkel in die Reënboogbeker-wedstryd teen die Stormers beseer het.

Die prognose is dat Vermeulen, wat in die Wêreldbeker-eindstryd in 2019 teen Engeland die Speler van die Wedstryd was, nie voor die eerste week van Augustus weer sal kan speel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.2%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,852.66
+0.5%
Silwer
23.96
-0.1%
Palladium
2,205.00
+2.7%
Platinum
1,037.00
+0.4%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos