Rugby: Dubbeldoor déjà vu!

akkreditasie
Eben Etzebeth duik Finn Russell dat hy hik. Foto: Getty Images
Eben Etzebeth duik Finn Russell dat hy hik. Foto: Getty Images

’n Stukkie Cheslin Kolbe-toorkuns, wat aan die Wêreldbeker-eindstryd van 2019 herinner, en ’n strafdoel deur Morné Steyn wat aan 2009 se reekssege oor die Britse en Ierse Leeus herinner, het gisteraand die Springbokke in die beslissende toets teen die toerspan van die Britse en Ierse Leeus met 19-16 laat seëvier.

En, daarmee saam, ook ’n hele paar ton van sweet wat getap het uit gespierde, fisieke en uitmergelende kontakrugby.

Kolbe se drie, toe hy twee verdedigers met sy flinke voetwerk op pad doellyn toe geklop het én met ’n ongelooflike hand-afstamp ’n Leeu-verdediger ontwyk het, en Steyn se koelkop-strafdoel was uiteindelik genoeg om ’n toetsoorwinning én ’n reekssege aan die tuisspan te besorg, met die toerende Leeus wat in die reeks van drie toetse met 2-1 geklop is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos