Smit: ‘Bokke bring hoop vir SA’

akkreditasie
Ondersteuners in Kaapstad tydens die Springbokke se oorwinningsparade nadat hulle die 2019 Wêreldbeker-toernooi in Japan gewen het.  Foto: Gallo Images
Ondersteuners in Kaapstad tydens die Springbokke se oorwinningsparade nadat hulle die 2019 Wêreldbeker-toernooi in Japan gewen het. Foto: Gallo Images

Wanneer die Springbokke Saterdag teen die Britse en Ierse Leeus op die veld draf, is daar meer as ’n reekssege op die spel, hulle bring ook vir mense hoop en ’n geleentheid om van die “werklikheid te ontsnap”.

Dít is die mening van John Smit, voormalige kaptein van die Bokke, toe Netwerk24 vandeesweek met hom oor die derde en beslissende toets in Kaapstad gepraat het.

Suid-Afrikaners kan verskoon word as hulle by tye swartgallig en pessimisties oor die toekoms is. As dit nie die Covid-19-pandemie en die gevolge daarvan is nie, is dit die onlangse plundery in KwaZulu-Natal en Gauteng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos