Trane van vreugde vir Bokke

akkreditasie
Die triomfantelike Springbokke Saterdagaand op die wennerspodium! Foto: Jaco Marais
Die triomfantelike Springbokke Saterdagaand op die wennerspodium! Foto: Jaco Marais

Bloed, sweet en trane van vreugde vir ’n 37-jarige held.

Morné Steyn het Saterdagaand, soos in 2009, die reeks tussen Suid-Afrika en die Britse en Ierse Leeus deur sy skopstewel beklink.

Die een in die Kaapstad-stadion was ’n aansienlik makliker skop as die een op Loftus Versfeld 12 jaar gelede, maar dit was steeds ’n oomblik wat ’n man met ’n besonderse temperament geverg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos