Deel

Lof vir All Black wat erken hy is gay

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gewese stut Campbell Johnstone in 2006 in ’n Superrugby-wedstryd vir die Crusaders teen die Haaie in aksie. Foto: Getty Images
Die gewese stut Campbell Johnstone in 2006 in ’n Superrugby-wedstryd vir die Crusaders teen die Haaie in aksie. Foto: Getty Images

Die voormalige stut Campbell Johnstone het Maandagaand op ’n TV-program in Nieu-Seeland onthul hy is gay – die eerste All Black wat dit gedoen het.

Volgens Johnstone, wat in 2005 in drie toetse gespeel het, het hy ’n “leuen en dubbele lewe gelei” voordat hy eerlik met homself oor sy seksualiteit was.

Johnstone het die nuus aan sy familie en nabye vriende gebreek voordat hy dit op die aktuelesakeprogram Seven Sharp openbaar gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 124/10
Ireland 64/2
Rand - Dollar
17.80
+0.0%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.37
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.91
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
983.82
+0.3%
Palladium
1,488.00
+0.7%
Goud
1,978.70
-0.1%
Silwer
23.89
-0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,607
-0.7%
Alle aandele
76,199
-0.7%
Hulpbronne 10
66,408
-1.6%
Industriële 25
103,047
-0.2%
Finansiële 15
15,505
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos