Matfield onthou ‘rooi golf op Loftus’

akkreditasie
Victor Matfield nadat Suid-Afrika in die tweede toets met die Britse en Ierse Leeus afgereken het.  Foto: Getty Images
Victor Matfield nadat Suid-Afrika in die tweede toets met die Britse en Ierse Leeus afgereken het. Foto: Getty Images

Daar was ’n tyd in die oud-Springbok Victor Matfield se lewe wat hy waarskynlik gedink het dat hy meer as 100 jaar in tyd teruggegaan en eerstehands beleef het hoe Brittanje Pretoria op 5 Junie 1900 beset het.

Die 43-jarige Matfield het Maandag tydens ’n gesprek met die Springbok-senter Lukhanyo Am op Puma Suid-Afrika se Instagram-blad, onder meer oor die Britse en Ierse Leeus gesels.

Dié span, wat bestaan uit spelers van Engeland, Skotland, Wallis en Ierland, is geskeduleer om Suid-Afrika in 2021 te besoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.8%
Rand - Euro
16.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,790.80
+0.1%
Silwer
20.42
+0.6%
Palladium
2,268.50
-0.9%
Platinum
956.50
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,215
-0.6%
Alle aandele
70,935
-0.5%
Hulpbronne 10
64,311
-2.3%
Industriële 25
86,885
-0.2%
Finansiële 15
16,087
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos