Moerat laat vaar hofsaak teen WP Rugbyunie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Junaid Moerat het sy hofsaak teen die WP Rugbyunie laat vaar. Foto: Argief
Junaid Moerat het sy hofsaak teen die WP Rugbyunie laat vaar. Foto: Argief

Junaid Moerat, voormalige uitvoerende raadslid van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU), het sy hofsaak teen die Kaapse unie laat vaar.

Moerat het hom tot die hof gewend ná sy skorsing uit die WPRU se uitvoerende komitee, hangende ’n tugverhoor, omdat hy na bewering inligting oor ’n samewerkingsooreenkoms tussen die unie en die Franse klub Stade Francais aan die media uitgelek het. Hy het dit ten sterkste ontken.

Moerat is in Februarie – op die dag wat hy as waarnemende uitvoerende hoof van die WPRU se sakevleuel sou begin werk – geskors. Hy was van mening dat Zelt Marais, die WPRU se president, eensydig opgetree het deur hom te skors. Moerat se hofaansoek was ’n poging om die WPRU se stappe teen hom onwettig te verklaar en ter syde gestel te kry. Hy het in Junie ’n interdik bekom wat die WPRU verhoed het om met die tugsaak voort te gaan, hangende die uitkoms van die hofaansoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 109/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.6%
Rand - Pond
21.01
+0.8%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,768.40
+0.0%
Silwer
22.27
-0.5%
Palladium
1,839.50
+3.1%
Platinum
949.50
+1.0%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,536
-0.0%
Alle aandele
71,020
0.0%
Hulpbronne 10
67,074
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos