Nollis bly hy en Arno dié keer aan wenkant

akkreditasie
Nollis Marais, ’n hulpafrigter en rugbykoördineerder van die Bulle, op die oefenveld.  Foto: Gallo Images
Nollis Marais, ’n hulpafrigter en rugbykoördineerder van die Bulle, op die oefenveld. Foto: Gallo Images

Kort nadat Arno Botha die bal Saterdag op Loftus Versfeld in die Haaie se doelgebied vir die wendrie geplant het, het ’n televisiekamera ’n uitbundige Nollis Marais in die Bulle se afrigterslosie gewys.

Dit was dalk die rugbygode wat op daardie oomblik besluit het dit is tyd vir bevryding ná die groot teleurstelling wat Botha en Marais saam in 2016 gehad het.

Hulle was toe onderskeidelik die kaptein en hoofafrigter van die Bulle toe hulle in 2016 met 16-36 slae gekry het in die Curriebeker-eindstryd teen die Cheetahs.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos