Nuwe aanwinste meld by Cheetahs aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gideon van der Merwe het ’n nuwe rugbytuiste in Bloemfontein gevind. Foto: Cheetahs
Gideon van der Merwe het ’n nuwe rugbytuiste in Bloemfontein gevind. Foto: Cheetahs

Die Cheetahs se paar nuwe aanwinste sal reeds vir volgende maand se beplande rugbyreeks in Bloemfontein oorweeg kan word.

Die flank Gideon van der Merwe, vleuel Daniel Kasende en stut Mox Mxoli (almal Griekwas), sowel as die Pumas se stut Marné Coetzee, sluit hulle by die Cheetahs aan. Mxoli sal op 1 November in Bloemfontein aanmeld, terwyl die res van die nuwelinge reeds daar is.

Die Cheetahs en hul hoofborg, Toyota, kan vandeesweek nog die besonderhede van ’n nuwe reeks bekend maak wat in November voor 2 000 toeskouers (per wedstryddag) gehou gaan word. Die Haaie of Leeus kan saam met buitelandse spanne betrek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos