Ons is beter as dit, sê verslane Cheetahs

akkreditasie
Die heelagter Clayton Blommetjies het in al vyf wedstryde van die Cheetahs in 15 dae gespeel. Hier druk hy die span se derde en laaste drie Saterdag teen die Poemas. Foto: Gallo Images
Die heelagter Clayton Blommetjies het in al vyf wedstryde van die Cheetahs in 15 dae gespeel. Hier druk hy die span se derde en laaste drie Saterdag teen die Poemas. Foto: Gallo Images

Die uiteindelike klagstaat teen hulle lees soos dié van ’n gewoonte-oortreder: 20 strafskoppe (14 in die eerste helfte) met drie geel kaarte en ’n strafdrie.

Dis egter die strafskoptelling aan die begin van die bepalende Curriebekerwedstryd teen die Pumas waaraan die Vrystaat-Cheetahs se rugbyspan die swaarste sluk.

Dít het die Pumas vroeg op die voorvoet gekry om met 28-19 ’n einde te maak aan die Cheetahs se kans om die uitspeelrondes te haal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos