Deel

Oorlog in Leeukuil: Afrigters glo boos oor Straeuli inmeng

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Leeus-grootbaas Rudolf Straeuli. Foto: Gallo Images
Die Leeus-grootbaas Rudolf Straeuli. Foto: Gallo Images

’n Kleedkamer wat meer soos ’n beeskraal lyk. Speletjies tydens salaris-onderhandelinge. Inmenging vanuit die uitvoerende hoof se kantoor by spankeuses en wedstrydplanne. En gebrekkige kommunikasie van die bestuur.

Dít, het ’n onberispelike bron die afgelope week aan Rapport gesê, is maar net ’n paar van die dinge wat krap aan afrigters by die Leeus-rugbyunie, waar ’n nuwe storm die afgelope week deur ’n plofbare berig op die rugby-webblad Rugby365 ontketen is.

Luidens die berig, onder die hoofopskrif Mutiny in the Den?, het ’n paar van die unie se afrigters onlangs op ’n vergadering die opsie bespreek om Rudolf Straeuli, die Leeus se uitvoerende hoof en direkteur van rugby, te konfronteer met hul griewe oor ’n aantal kwessies rondom sy bestuurstyl. In die berig word ook ongelukkigheid gemeld oor die manier waarop Tracy van Ginkel, hoof van kontrakte, haar werk doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos