Deel

Oorsese Bokke glo vir kamp genooi

akkreditasie
Die senter Rohan Janse van Rensburg is, volgens die Sale Sharks, een van die Suid-Afrikaanse spelers wat na ’n Springbok-oefenkamp genooi is. Foto: Getty Images
Die senter Rohan Janse van Rensburg is, volgens die Sale Sharks, een van die Suid-Afrikaanse spelers wat na ’n Springbok-oefenkamp genooi is. Foto: Getty Images

Oefenkamp? Watter oefenkamp?

Dit is die terugvoering in Suid-Afrikaanse rugbykringe ná die nuus uit Engeland dat die meeste van die Sale Sharks se Springbokke in kennis gestel is dat hulle vir ’n oefenkamp moet aanmeld.

Steve Diamond, die Sharks se direkteur van rugby, het onthul hulle sal sewe spelers – Rohan Janse van Rensburg, Faf de Klerk, Coenie Oosthuizen, Akker van der Merwe en die Du Preez-broers, Dan, Rob en Jean-Luc, aan die Bokke se oefenkamp afstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.37
+0.3%
Rand - Euro
19.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
988.28
+1.6%
Palladium
1,442.95
+2.6%
Goud
1,976.94
+0.4%
Silwer
22.93
-0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos