Oostelike Provinsie adverteer Div se ou afrigtingspos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die OP soek iemand om Peter de Villiers se plek as afrigter van die Olifante in te neem.  Foto: Theo Jephta
Die OP soek iemand om Peter de Villiers se plek as afrigter van die Olifante in te neem. Foto: Theo Jephta

Die Oostelike Provinsie Rugbyunie (OPRU) het vandeesweek die hoofafrigterspos by sy senior span geadverteer, wat vakant gelaat is nadat Peter de Villiers besluit het om die politiek te betree.

Afrigters wat daarin belangstel om die Olifante af te rig, sal egter moet wikkel om hul aansoeke in te stuur aangesien die sluitingsdatum Vrydag 22 Oktober is.

Volgens die advertensie soek die unie iemand met “uitstekende menseverhoudinge” wat “passievol en spangedrewe” is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos