OP-afrigter roep ervare breiers se hulp in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dumisani Mhani sê hy en sy hulpafrigters is nie skaam om gedagtes uit te ruil nie. Foto: Michael Green
Dumisani Mhani sê hy en sy hulpafrigters is nie skaam om gedagtes uit te ruil nie. Foto: Michael Green

Dumisani Mhani het die hulp van drie ervare afrigters ingeroep om hom te help om van die Oostelike Provinsie weer ’n rugbykrag te maak.

Mhani, wat by Peter de Villiers as breier van die Olifante oorgeneem het, sal hierdie seisoen deur David Maidza, Eric Toring en Zane Bosch bygestaan word.

Maidza is ’n voormalige hoofafrigter van die OP, die Grens-Bulldogs en die Madibaz.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10 & 114/4
Rand - Dollar
15.99
+0.6%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.78
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.21
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,814.88
-0.1%
Silwer
21.41
-0.0%
Palladium
2,030.00
+0.7%
Platinum
932.50
-0.6%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
62,494
0.0%
Alle aandele
69,083
0.0%
Hulpbronne 10
71,795
0.0%
Industriële 25
76,804
0.0%
Finansiële 15
16,026
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos