Orie nuwe president van rugbyspelersvereniging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Benewens die Springbokke se duiksakke dra Marvin Orie voortaan ook aan die juk van die belange van al Suid-Afrika se spelers. Foto: Gallo Images
Benewens die Springbokke se duiksakke dra Marvin Orie voortaan ook aan die juk van die belange van al Suid-Afrika se spelers. Foto: Gallo Images

Die Springbok-slot Marvin Orie is vandeesweek as die nuwe president van die Suid-Afrikaanse Rugbyspelersvereniging (Sarpa) verkies ná ’n vergadering van Sarpa se uitvoerende komitee.

Orie (28) vervang vir Chris van Zyl, wat in April uit beroepsrugby uitgetree het. Sy aanstelling is in ’n brief deur MyPlayers, wat na die belange van Suid-Afrika se beroepsrugbyspelers omsien, aan spelers bekend gemaak.

Oupa Mohoje het aanvanklik as president waargeneem ná Van Zyl se uittrede, maar is nou weer die visepresident.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.28
-1.0%
Silwer
23.79
-0.1%
Palladium
2,367.68
+7.5%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos