Oudrugbybreier stel 2de boek bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Lerm, voormalige bestuurder van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se Akademie in George, met sy nuwe boek, ‘Grendelbrekers’.
Johann Lerm, voormalige bestuurder van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se Akademie in George, met sy nuwe boek, ‘Grendelbrekers’.

Johann Lerm, voormalige afrigter van die SWD-Arende se rugbyspan, stel volgende week in George sy tweede boek, Grendelbrekers, bekend.

Lerm se eerste boek, Breek die Grendels, is verlede jaar gepubliseer. Dit was ’n uitvloeisel van sy geestelike blog geestelikevitamines.co.za, waar hy boodskappe van hoop geplaas het.

“In die nuwe boek vertel ek die stories van mense wat deur beproewings is en bo uitgekom het. Hulle was grendelbrekers, dis waar die naam vandaan kom,” sê Lerm, wat ook ’n deeltydse predikant is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.82
-0.1%
Rand - Pond
19.47
-0.5%
Rand - Euro
16.74
-0.4%
Rand - Aus dollar
10.97
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,835.28
+0.4%
Silwer
21.48
+1.6%
Palladium
1,927.50
+2.5%
Platinum
916.50
+0.6%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,743
+2.9%
Alle aandele
68,069
+2.6%
Hulpbronne 10
66,165
+2.7%
Industriële 25
79,909
+4.3%
Finansiële 15
15,582
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos