Deel

Pieter-Steph sal in tou moet staan as hy vir Stormers flank wil speel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter-Steph du Toit   Foto: Getty Images
Pieter-Steph du Toit Foto: Getty Images

In baie uithoeke van die rugbywêreld word geglo dat daar nie ’n beter steelkantflank as Pieter-Steph du Toit is nie, maar dis onwaarskynlik dat hy die Stormers se voorkeurspeler in daardie posisie sal wees.

Dis nou indien hy na Suid-Afrika terugkeer, soos die afgelope Sondag deur Rapport bespiegel is. Die Stormers is as ’n moontlike bestemming genoem.

Maar hokaai, wag ’n bietjie . . . die Stormers het mos vir Hacjivah Dayimani. En waarom sal hulle ’n speler wat die spilpunt van hul aanvallende plan is wil inboet, al is dit vir een van die wêreld se beste spelers?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos