Polisiëring van inentingsreël vir toeskouers skep logistieke probleme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Loftus Versfeld se paviljoene sal op 6 November oplaas weer besoekers kry. Foto: Gallo Images
Loftus Versfeld se paviljoene sal op 6 November oplaas weer besoekers kry. Foto: Gallo Images

Daar sal reeds die komende naweek toeskouers by die Blou Bulle se Carltonbeker-klubwedstryde toegelaat word, maar dit is nog onduidelik hoe daar aan die regering se vereistes voldoen gaan word.

Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake het Maandag gewysigde Covid-19-regulasies in die Staatskoerant gepubliseer, wat voorsiening maak dat 2 000 toeskouers nou buitelug-sportbyeenkomste mag bywoon en 750 binnenshuis.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Woensdagoggend in ’n verklaring gesê hy het sy unies aanbeveel om net ondersteuners wat ten volle ingeënt is, by klub- en beroepswedstryde toe te laat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos