Pumas besiel Griffons

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Griffons se kaptein, Duan Pretorius, ontvang die trofee van SA Rugby se Francois Davids nadat sy span die Eersteliga van die CB-reeks gewen het. Foto: Gallo Images
Die Griffons se kaptein, Duan Pretorius, ontvang die trofee van SA Rugby se Francois Davids nadat sy span die Eersteliga van die CB-reeks gewen het. Foto: Gallo Images

Om ná ’n loesing in die eindstryd van die Curriebeker-reeks se Eersteliga na die Premierliga op te skuif, “sou darem nie lekker voel nie”.

So sê Eugene van Wyk, die Griffons se uitvoerende hoof. Sy span was reeds voor Vrydag se eindstryd teen die OP Olifante verseker van ’n plek in volgende seisoen se Premierliga omdat hulle eerste op die puntelys geëindig het. Die sege met 45-15 in die eindstryd in Welkom is dus die kersie op die koek.

“Ek is net bly dat ons die eindstryd ook gewen het,” sê Van Wyk aan Rapport.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.63
-0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,792.82
+0.2%
Silwer
20.64
-0.2%
Palladium
2,199.50
-2.0%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos