Pumas kies tiener op losskakel

akkreditasie
Tiaan Botes, losskakel van die Pumas.
Tiaan Botes, losskakel van die Pumas.

Die 19-jarige Tiaan Botes word behoorlik by die diepkant ingegooi wanneer hy Vrydag die Pumas se nr. 10-trui teen die Westelike Provinsie op Nuweland gaan dra.

Jimmy Stonehouse, afrigter van die Laevelders, het ses veranderinge (wat ’n posisionele skuif insluit) aan die beginspan aangebring wat Griekwas verlede naweek in Mbombela geklop het.

Botes, wat in 2019 nog op die skoolbanke van die Helpmekaar-kollege in Johannesburg gesit het, is die nuwe losskakel in Devon Williams se plek. Dié jongeling het teen die Poubloues reg teen die einde as plaasvervanger opgedraf, maar sal teen die Kapenaars sy eerste kans in die beginspan kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
-1.0%
Rand - Pond
21.32
-0.6%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,784.46
+0.9%
Silwer
22.54
+0.7%
Palladium
1,816.61
+1.8%
Platinum
937.25
-0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos