Ebrahim Rasool het na vore getree as die nuwe baas op die Westelike Provinsie se rugbyplaas.
Verskeie gebeure die afgelope week het dit duidelik gemaak dat die gewese ANC-premier van die Wes-Kaap sy magsposisie as voorsitter van die WP se sakevleuel verstewig het – grootliks ten koste van die WP-Rugbyunie se president, Zelt Marais.
Verskeie veranderinge is aangebring: