Rassie sê: ‘Verhoor my in die openbaar’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Rassie Erasmus in sy rol as 'waterdraer' vir die Springbokke tydens die derde toets tussen die Bokke en Britse en Ierse Leeus in die Kaapstad-stadion vroeër vanjaar. Foto: Getty Images
Rassie Erasmus in sy rol as 'waterdraer' vir die Springbokke tydens die derde toets tussen die Bokke en Britse en Ierse Leeus in die Kaapstad-stadion vroeër vanjaar. Foto: Getty Images

Rassie Erasmus en SA Rugby het gevra om aan die einde van die maand openbaar verhoor te word oor Erasmus se omstrede video tydens die Britse en Ierse Leeus-toer, ten einde ’n deursigtige proses te verseker.

Wêreldrugby, wat Erasmus-hulle op 30 en 31 Oktober sal verhoor, het egter geen planne om die tugverrigtinge vir die publiek oop te stel nie.

Erasmus is aangekla nadat ’n video van 62 minute, waarin hy kla oor die beslissings van die Australiese skeidsregter Nic Berry in die eerste toets tussen die Springbokke en die Britse en Ierse Leeus, uitgelek en op sosiale media versprei is. Dit is verwelkom deur Suid-Afrikaanse rugbygeesdriftiges, maar het elders in die rugbywêreld baie kritiek ontlok.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0/0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 181/7
Papua New Guinea 97/10
besig om te laai... Regstreeks
Knights 98/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,783.11
+0.1%
Silwer
24.19
-0.4%
Palladium
2,014.87
-2.8%
Platinum
1,047.50
-0.6%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos