Rassie-verhoor: ‘Hou op om blasers op te piep!’

akkreditasie
Rassie Erasmus
Rassie Erasmus

Wêreldrugby moet in hul pasoppens wees dat hulle nie hul skeidsregters te veel in watte toedraai nie.

Só sê André Watson, ’n voormalige skeidsregterbaas van SA Rugby en ’n gewese toetsblaser wat onder meer 1999 en 2003 se Wêreldbeker-eindstryde geblaas het.

Sy pleidooi dat die beheerliggaam groter deursigtigheid met die blasers aan die dag lê, kom in die tyd van Wêreldrugby se virtuele tugverhoor van Rassie Erasmus, voormalige Springbok-hoofafrigter en SA Rugby se direkteur van rugby.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.4%
Rand - Pond
20.53
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,831.16
-0.9%
Silwer
23.78
-0.1%
Palladium
2,358.00
+7.1%
Platinum
1,050.00
+2.0%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos