Deel

Rohan se rooie kos hom SA A-plek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rohan Janse van Rensburg Foto: Gallo Images
Rohan Janse van Rensburg Foto: Gallo Images

’n Rooi kaart het Rohan Janse van Rensburg beroof van die kans om vir die SA A-span te speel.

Rapport verneem die senter van die Haaie was in die nasionale keurders se planne vir die A-span se wedstryde op die November-jaareindtoer, maar sal weens sy skorsing van vier wedstryde nie op 5 November na Cork reis nie.

Die 28-jarige Janse van Rensburg is geskors weens sy duikslag op Ross Byrne in die Haaie se Verenigde Rugbykampioenskap-kragmeting met Leinster in Dub­lin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.50
-0.5%
Rand - Pond
22.67
-1.3%
Rand - Euro
19.85
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.43
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Platinum
981.65
+1.4%
Palladium
1,403.73
-0.6%
Goud
1,969.04
-1.0%
Silwer
22.39
-0.9%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos