Deel

‘Cheetah-skuif sal my speelstyl pas’

akkreditasie
Hiert! Rosko Specman in aksie vir die Cheetahs in ’n Pro14-wedstryd teen die Glasgow Warriors in 2017 in Bloemfontein. Foto: Gallo Images
Hiert! Rosko Specman in aksie vir die Cheetahs in ’n Pro14-wedstryd teen die Glasgow Warriors in 2017 in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

Die Blitsbok Rosko Specman lek sy lippe af vir die geleentheid om weer vir die Cheetahs uit te draf, maar besef hy is nie gewaarborg van ’n plek in die span nie.

Die Cheetahs het Maandag in ’n verklaring aangekondig dat die 31-jarige Specman, ’n boorling van Makhanda, amptelik ’n inwoner van die Rosestad gaan word. Hy val op 1 Julie in Bloemfontein in, en sal vir die volgende twee jaar vir die Cheetahs beskikbaar wees.

“Ek sien baie uit na die kans. Die tipe spelers wat Hawies (Fourie, afrigter van die Cheetahs) kontrakteer, is manne wat daarvan hou om die bal te skuif.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.83
+1.5%
Rand - Pond
22.09
+0.9%
Rand - Euro
19.45
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.97
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,456.65
+0.6%
Goud
1,982.16
+0.9%
Silwer
23.88
+2.4%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos