Ruan Ackermann verbeter kanse om vir Engeland te speel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ruan Ackermann, hier in aksie vir Gloucester, het in 2017 twee wedstryde vir die Suid-Afrikaanse A-span gespeel.  Foto: Getty Images
Ruan Ackermann, hier in aksie vir Gloucester, het in 2017 twee wedstryde vir die Suid-Afrikaanse A-span gespeel. Foto: Getty Images

Ruan Ackermann, die seun van die voormalige Springbok-slot en Leeus-afrigter Johan, het sy kontrak met Gloucester verleng en dus sy kanse vergroot om Engeland op toetsvlak te verteenwoordig.

Ackermann (25) het reeds danksy die verblyfreël gekwalifiseer om vir Engeland te speel. Hy het voorheen gesê hy is gretig om vir sy aangenome land uit te draf.

“Engeland het sedert die Wêreldbekertoernooi verbeter. Ek is opgewonde oor die vooruitsig om vir die span te speel,” het die losvoorspeler vroeër vanjaar gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 28/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+0.1%
Rand - Pond
21.12
+0.3%
Rand - Euro
18.01
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,772.11
+0.2%
Silwer
22.34
-0.2%
Palladium
1,840.50
+3.1%
Platinum
945.00
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,702
+0.2%
Alle aandele
71,188
+0.2%
Hulpbronne 10
67,379
-0.3%
Industriële 25
94,004
+0.4%
Finansiële 15
14,009
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos