Rugby wankel in Nelson Mandelabaai, sê burgemeester

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Twee politici was verlede week by die bekendstelling van Dumisani Mhani (heel regs) as die OP-Olifante se nuwe hoofafrigter. Hee links is Basi Kamana (LUR vir sport) en langs hom Eugene Johnson, Nelson Mandelabaai se burgemeester. Maasdorp Cannon, die OPRU se waarnemende president, is naasregs. Foto: Michael Green
Twee politici was verlede week by die bekendstelling van Dumisani Mhani (heel regs) as die OP-Olifante se nuwe hoofafrigter. Hee links is Basi Kamana (LUR vir sport) en langs hom Eugene Johnson, Nelson Mandelabaai se burgemeester. Maasdorp Cannon, die OPRU se waarnemende president, is naasregs. Foto: Michael Green

Die gedagte dat rugby in Nelson Mandelabaai een van die bastions van swart rugby is, blyk volgens die burgemeester van dié streek, Eugene Johnson, ongegrond te wees.

“Rugby is nie so waarneembaar soos sokker in ons gemeenskap nie. Gaan op ’n Sondag na plekke soos Gelvandale (een van die armer woongebiede in die gebied) en jy sal sien die kinders speel sokker, nie rugby nie,” het Johnson gesê.

Dié ampsdraer het Vrydag, toe Dumisani Mhani as die Oostelike Provinsie-Olifante se nuwe breier bekend gestel is, gewaarsku dat die OP meer moet doen om rugby “in die gemeenskappe” op te hef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 183/4
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 183/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos