Rugbykampioenskap

All Blacks bly op wenpad teen Poemas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rieko Ioane sit af op nog ’n goeie lopie vir die All Blacks. Links is Pablo Matera en regs Facundo Gigena. Foto: Getty Images
Rieko Ioane sit af op nog ’n goeie lopie vir die All Blacks. Links is Pablo Matera en regs Facundo Gigena. Foto: Getty Images

Die Argentynse Poemas het Saterdag in Brisbane vir ’n verandering weer vanjaar ’n vegtersvertoning gelewer, maar dit was nie goed genoeg om die All Blacks te troef nie.

Die Nieu-Seelanders was met 36-13 baas nadat hulle met die rustyd gemaklik met 23-3 voorgeloop het.

Ian Foster, die wenspan se breier, het verskeie van sy gereelde spelers ’n blaaskans gegee en die afronding was dus te verstane nie so goed soos ’n mens van die All Blacks gewoond is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 06 Aug. 22 15:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Springboks
New Zealand
Mbombela Stadium, Mbombela
SuperSport
Sa. 06 Aug. 22 19:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Argentina
Australia
Estadio Malvinas Argentinas, TBC
SuperSport
Sa. 13 Aug. 22 15:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Springboks
New Zealand
Emirates Airlines Park, Johannesburg
SuperSport
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. New Zealand
6
5
25
Spanwapen
2. Australia
6
4
18
Spanwapen
3. South Africa
6
3
15
Spanwapen
4. Argentina
6
0
0