Rugbykampioenskap

All Blacks keer ná afwesigheid van 4 jaar terug na SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beauden Barrett skop die bal toe die Springbokke en All Blacks in 2018 op Loftus slaags was. Handré Pollard (links) probeer die bal afstorm en Siya Kolisi probeer ook druk op Barrett plaas. Foto: Gallo Images
Beauden Barrett skop die bal toe die Springbokke en All Blacks in 2018 op Loftus slaags was. Handré Pollard (links) probeer die bal afstorm en Siya Kolisi probeer ook druk op Barrett plaas. Foto: Gallo Images

Die All Blacks sal vanjaar die eerste keer in vier jaar in Suid-Afrika in aksie wees.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Dinsdag aangekondig dat Nieu-Seeland albei sy Rugbykampioenskapstoetse teen die Springbokke vanjaar hier sal speel.

Die eerste van die toetse sal veral geskiedkundig wees omdat dit die eerste keer sal wees dat Mbombela ’n toets tussen die Springbokke en hul aartsvyand aanbied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 06 Aug. 22 15:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Springboks
New Zealand
Mbombela Stadium, Mbombela
SuperSport
Sa. 06 Aug. 22 19:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Argentina
Australia
Estadio Malvinas Argentinas, TBC
SuperSport
Sa. 13 Aug. 22 15:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Springboks
New Zealand
Emirates Airlines Park, Johannesburg
SuperSport
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. New Zealand
6
5
25
Spanwapen
2. Australia
6
4
18
Spanwapen
3. South Africa
6
3
15
Spanwapen
4. Argentina
6
0
0