Rugbykampioenskap

All Blacks laat Whitelock swets voor televisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die All Black Sam Whitelock sê dit was frustrerend om op televisie te kyk hoe sy spanmaats in die Rugbykampioenskap speel.  Foto: Getty Images
Die All Black Sam Whitelock sê dit was frustrerend om op televisie te kyk hoe sy spanmaats in die Rugbykampioenskap speel. Foto: Getty Images

Die All Black-slot Sam Whitelock sê hy het met tye gesukkel om sy emosies in beheer te hou terwyl hy op televisie gesit en kyk het hoe sy spanmaats in die Rugbykampioenskap vaar.

Whitelock het die hele kompetisie gemis omdat hy huis toe is vir die geboorte van sy derde kind.

Alhoewel hy baie bly was om tyd saam met sy gesin deur te bring, sê Whitelock dit was met tye vir hom moeilik om van ’n afstand te kyk na wat die All Blacks doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan