Rugbykampioenskap

Springbok losvoorspeler uitgewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jasper Wiese verlaat die veld nadat hy ’n geelkaart teen die Wallabies gekry het. Foto: Getty Images
Jasper Wiese verlaat die veld nadat hy ’n geelkaart teen die Wallabies gekry het. Foto: Getty Images

Die Springbok-losvoorspeler Jasper Wiese is uitgewys vir vuilspel ná Suid-Afrika se Rugbykampioenskapnederlaag teen Australië in Brisbane.

Wiese verskyn Dinsdag voor ’n tugverhoor en word daarvan beskuldig dat hy reël 9.12 oortree het: ’n Speler mag nie ’n teenstander fisiek mishandel nie.

Dié toedrag van sake kan Wiese sy plek kos in die Bokspan – wat ook Dinsdag aangekondig word – vir Saterdag se 100ste toets teen die All Blacks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan