Rugbykampioenskap

Bok-Rapport: Só vaar die Springbokke teen die Poemas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ons gee elke Bok ’n punt uit tien ná hul vertoning in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen Argentinië in Durban.

WILLIE LE ROUX 4/10

Hy sal na die kykweer van die toets moet kyk aan watter kant Juan Martin Gonzalez verby hom is. Doen egter goeie werk om die agterste driehoek op aanval en verdediging te organiseer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan