Rugbykampioenskap

Bok-toer: Canan in en Faf, Jesse ook saam na Australië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Canan Moodie  Foto: Gallo Images
Canan Moodie Foto: Gallo Images

Die jong Canan Moodie is Maandag in die Springbok-groep van 34 spelers ingesluit vir die komende toetse teen die Wallabies in Australië.

Moodie (19), wat sy eerste toer saam met die Bokke sal meemaak, is die enigste speler in die groep wat nog nie toetsrugby gespeel het nie.

Suid-Afrika speel op 27 Augustus in Adelaide en 3 September in Sydney teen die Aussies in die Rugbykampioenskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan