Rugbykampioenskap

Ek het drooggemaak, sê Jacques oor waterdraer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jacques Nienaber, Springbok-afrigter.  Foto: Getty Images
Jacques Nienaber, Springbok-afrigter. Foto: Getty Images

Jacques Nienaber, Springbok-afrigter, het erken hy het één fout gemaak in sy span se sege Saterdag oor die All Blacks: Hy moes nie sy waterdraer aangesê het om die lynregter te pes nie.

Asof die rol van Bok-waterdraer nie reeds vanjaar omstrede genoeg is nie, het dit Saterdag opnuut vir drama gesorg toe Matthew Carley, die skeidsregter, vir Andy Edwards met ’n rooi kaart gedreig het omdat hy ’n lynregter ná ’n kantlynskop probeer beïnvloed het.

“As ek jou weer die lynregter sien jaag, is jy weg,” het Carley aan Edwards, die Bokke se kondisioneringsafrigter en waterdraer vir die dag, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan