Rugbykampioenskap

Elton praat oor daai ‘place en drop’ toe dit nodig was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elton Jantjies kry ’n klop op die skouer ná sy skepskop. Foto: Getty Images
Elton Jantjies kry ’n klop op die skouer ná sy skepskop. Foto: Getty Images

Dit sou op enige ander dag moeilik gewees het om daardie strafskop naby aan die pale te verbrou, maar rugbymal Suid-Afrika het nietemin steeds asem opgehou toe Elton Jantjies diep in bykomende tyd deur sy skoproetine gaan.

Tot watter mate het die senuwees aan die Bokke se plaasvervanger-losskakel geknaag voor daardie skop wat die All Blacks uiteindelik tot oorgawe gedwing het?

“Ons het eintlik ’n bietjie te vroeg begin vier!” het hy ná die Bokke se broekskeuroorwinning van 31-29 in hul Rugbykampioenskap-wedstryd op Australië se Goudkus gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan