Rugbykampioenskap

Frans verheug en verlig ná têkkel-strafskop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frans Steyn glimlag breed nadat die eindfluitjie geblaas het. Foto: Getty Images
Frans Steyn glimlag breed nadat die eindfluitjie geblaas het. Foto: Getty Images

Niemand was meer verlig as Frans Steyn toe die Springbokke Saterdag op Australië se Goudkus die All Blacks met 31-29 in ’n Rugbykampioenskap-toets geklop het nie.

Die 34-jarige Steyn was duidelik emosioneel toe hy die plaasvervanger-flank Jasper Wiese uitbundig omhels het selfs nog voordat Elton Jantjies die beslissende strafdoel vlak voor die pale oorgeskop het net voor die einde van die wedstryd.

“Frans se emosie was oor sy duikslag op Damian McKenzie,” het Duane Vermeulen agterna gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan