Rugbykampioenskap

Futlose Poemas se tande weer getrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Folau Fainga’a, haker van die Wallabies, het sy span se eerste drie Saterdag gedruk. Foto: Getty Images
Folau Fainga’a, haker van die Wallabies, het sy span se eerste drie Saterdag gedruk. Foto: Getty Images

Argentinië het sy veldtog in vanjaar se Rugbykampioenskap op ’n laagtepunt afgesluit deur ook in sy laaste wedstryd teen Australië vas te val.

Die Wallabies het Saterdag met 32-17 aan die Goudkus in Australië gewen.

Vir die Argentyne het die nederlaag ’n einde gebring aan hul sukkelvertonings in vanjaar se reeks – hulle kon immers nie ’n enkele wedstryd wen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan