Rugbykampioenskap

G’n huis toe vir All Blacks weens Covid-19

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die All Black Ardie Savea nadat hy Saterdag ’n drie teen die Springbokke gedruk het. Beauden Barrett is links. Foito.   Foto: Getty Images
Die All Black Ardie Savea nadat hy Saterdag ’n drie teen die Springbokke gedruk het. Beauden Barrett is links. Foito. Foto: Getty Images

Weens reisbeperkings te midde van die Covid-19-pandemie sal die All Blacks nie na Nieu-Seeland terugkeer noudat hul verpligtinge in die Rugbykampioenskap afgehandel is nie.

Suid-Afrika het Saterdag se riller-wedstryd in die Goudkus, Australië, in die doodsnikke met 31-29 beklink danksy ’n strafdoel deur Elton Jantjies. Dit was die laaste kragmeting in vanjaar se Rugbykampioenskap.

Die Nieu-Seelanders sal nou ’n kort blaaskans in Australië neem, voordat hulle later vandeesmaand teen Amerika in Washington D.C. te staan kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan