Rugbykampioenskap

Wallabies moet ligloop vir Poemas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Hooper, die Wallabies se kaptein, verwag nie ’n maklike wedstryd teen die Poemas nie.  Foto: Getty Images
Michael Hooper, die Wallabies se kaptein, verwag nie ’n maklike wedstryd teen die Poemas nie. Foto: Getty Images

Al het die Argentynse Poemas sover al vier hul wedstryde in vanjaar se Rugbykampioenskap verloor, bly Michael Hooper, kaptein van die Wallabies, lugtig vir die Suid-Amerikaners.

Die Wallabies en die Poemas pak mekaar Saterdag in Townsville en ná twee agtereenvolgende oorwinnings oor die Springbokke, is die Australiese span die oorweldigende gunsteling om te wen.

Hoewel die Poemas al hierdie seisoen 136 punte in die Rugbykampioenskap afgestaan en net 35 aangeteken het, onderskat Hooper hulle glad nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 06 Aug. 22 15:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Springboks
New Zealand
Mbombela Stadium, Mbombela
SuperSport
Sa. 06 Aug. 22 19:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Argentina
Australia
Estadio Malvinas Argentinas, TBC
SuperSport
Sa. 13 Aug. 22 15:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Springboks
New Zealand
Emirates Airlines Park, Johannesburg
SuperSport
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. New Zealand
6
5
25
Spanwapen
2. Australia
6
4
18
Spanwapen
3. South Africa
6
3
15
Spanwapen
4. Argentina
6
0
0