Rugbykampioenskap

‘Bokke kan nie jol; wat maak dit saak?’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sbu Nkosi duik oor die doellyn vir sy drie teen die All Blacks.  Foto: Getty Images
Sbu Nkosi duik oor die doellyn vir sy drie teen die All Blacks. Foto: Getty Images

Die kolomsentimeters wat in die Nieu-Seelandse media aan die Springbokke gewy word, het dié week verder opgehoop.

Verlede week was dit die gewese All Black-afrigter Laurie Mains en die rubriekskrywer Patrick McKendry wat onder die Bokke ingeklim het. Hulle het albei ’n wegholoorwinning vir Nieu-Seeland in die eerste toets voorspel – wat toe nie gebeur het nie.

Dié week is daar ’n effense ander hoek te bespeur, soos duidelik blyk uit die Kiwi-skrywer Hamish Bidwell se rubriek op RugbyPass.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos