Rugbykampioenskap

Kiwi’s kry nuwe blitse vir 2de Bok-stryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Rieko Ioane is van buitesenter af vleuel toe geskuif in die All Black-span vir Saterdag se wedstryd teen die Springbokke in die Goudkus in Australië. Foto: Getty Images
Rieko Ioane is van buitesenter af vleuel toe geskuif in die All Black-span vir Saterdag se wedstryd teen die Springbokke in die Goudkus in Australië. Foto: Getty Images

Die All Blacks se vleuels in verlede naweek se naelskraapse oorwinning oor die Springbokke – George Bridge en Will Jordan – is albei die trekpas gegee vir Saterdag se herontmoeting in die Goudkus.

Bridge het die onvergeeflike flater gemaak om ’n hoë skop mis te vang, wat Sbu Nkosi in staat gestel het om Suid-Afrika se enigste drie te druk. Bridge se plek op vleuel word geneem deur Rieko Ioane, wat van buitesenter af skuif om vir Anton Lienert-Brown plek te maak.

Sevu Reece vervang vir Jordan op die ander vleuel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.3%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.3%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,779.78
-0.1%
Silwer
24.11
-0.7%
Palladium
2,011.15
-3.6%
Platinum
1,052.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos