Rugbykampioenskap

KYK: Rassie kyk sege saam met Bok-breier op Zoom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie Erasmus het Saterdag bewys hoe passievol hy oor die Bokke is.  Foto: Getty Images
Rassie Erasmus het Saterdag bewys hoe passievol hy oor die Bokke is. Foto: Getty Images

Rassie Erasmus het Saterdag geklee in ’n slaapbroek met ’n paar biere byderhand die Springbokke se epiese oorwinning oor die All Blacks op sy rusbank gekyk.

Die Bokke se dramatiese doodsnik-sege teen die ou vyand in die Goudkus is wyd in die buitelandse media geloof en dié kragmeting, wat Suid-Afrika met 31-29 gewen het, is selfs as “een van die beste toetse van alle tye” bestempel.

Kyk in die onderstaande beeldmateriaal hoe Suid-Afrika se direkteur van rugby die wedstryd tuis op televisie kyk terwyl hy glo via Zoom met Jacques Nienaber, die Bokke se afrigter, in kontak is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan