Rugbykampioenskap

Mario Ledesma briesend oor foto

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gewraakte fotosessie. Michael Hooper, Siya Kolisi en Ardie Savea pronk Vrydag by die Rugbykampioenskap-trofee. Argentinië, die vierde span in die kompetisie, kon weens ’n veranderde skedule nie ’n verteenwoordiger stuur nie. Foto: Getty Images
Die gewraakte fotosessie. Michael Hooper, Siya Kolisi en Ardie Savea pronk Vrydag by die Rugbykampioenskap-trofee. Argentinië, die vierde span in die kompetisie, kon weens ’n veranderde skedule nie ’n verteenwoordiger stuur nie. Foto: Getty Images

Mario Ledesma, hoofafrigter van die Argentynse Poemas, het Saterdag behoorlik vuur gespoeg nadat die organiseerders van die Rugbykampioenskap sy span uitgesluit het by ’n fotogeleentheid.

Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, All Black-leier, Ardie Savea, en Wallaby-touleier, Michael Hooper, het Vrydag in Townsville byeengekom sodat foto’s van hulle met die kompetisie se trofee geneem kon word, maar van hul Argentynse eweknie, Julian Montoya, was daar geen teken nie.

Dit het nie ongesiens verbygegaan op sosiale media nie en iemand het spottend gevra of Montoya dalk die foto geneem het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 06 Aug. 22 15:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Springboks
New Zealand
Mbombela Stadium, Mbombela
SuperSport
Sa. 06 Aug. 22 19:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Argentina
Australia
Estadio Malvinas Argentinas, TBC
SuperSport
Sa. 13 Aug. 22 15:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Springboks
New Zealand
Emirates Airlines Park, Johannesburg
SuperSport
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. New Zealand
6
5
25
Spanwapen
2. Australia
6
4
18
Spanwapen
3. South Africa
6
3
15
Spanwapen
4. Argentina
6
0
0