Rugbykampioenskap

Mario Ledesma: ‘Poemas-spelers het rus nodig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Hooper, kaptein van die Wallabies, word Saterdag in die kragmeting in die Rugbykampioenskap teen Argentinië beetgekry.  Foto: Getty Images
Michael Hooper, kaptein van die Wallabies, word Saterdag in die kragmeting in die Rugbykampioenskap teen Argentinië beetgekry. Foto: Getty Images

Nadat Argentinië sy laaste kragmeting in die Rugbykampioenskap ook verloor het, het die span se afrigter, Mario Ledesma, dit duidelik gemaak dat sy spelers ’n ruskans nodig het.

Australië het die Poemas Saterdag sonder te veel moeite met 32-17 in die Goudkus geklop. Dit was albei die spanne se laaste kragmeting in die reeks – met die Poemas wat nie ’n enkele wedstryd in vanjaar se Rugbykampioenskap kon wen nie.

“Hulle (die spelers) het rus nodig, rus wat hulle nie hierdie jaar gehad het nie,” het Ledesma ná die wedstryd op die nuuskonferensie gesê, berig rugby.com.au.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan